Beryl Mercer

Beryl Mercer
Geboorte (1882-08-13)13 Augustus 1882
Sterfte 28 Julie 1939 (op 56)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1916–1939
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Beryl Mercer (13 Augustus 1882 – 28 Julie 1939) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente All Quiet on the Western Front (1930), The Public Enemy (1931), The Little Princess (1939), en The Hound of the Baskervilles (1939).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy